Voetnoot
a In sekere uiterste gevalle kan daar natuurlik geldige redes vir ’n man en vrou wees om uitmekaar te gaan (1 Korintiërs 7:10, 11). Daarbenewens laat die Bybel egskeiding op grond van hoerery toe (Matteus 19:9). Die besluit om van ’n ontroue maat te skei, is ’n persoonlike saak, en ander moet nie druk op die onskuldige maat uitoefen om die een of die ander besluit te neem nie.—Sien die boek Die geheim van gesinsgeluk, bladsye 158-61, uitgegee deur die Watchtower Bible and Tract Society of New York, Inc.