Voetnoot b Gedurende 2001 het die Doeane-afdeling egter opgehou om op die lektuur van Jehovah se Getuies beslag te lê.