Voetnoot
c Wasili Mkalawisjwili is in die middel-1990’s uit die Georgies-Ortodokse Kerk (GOK) gesit nadat hy die GOK skerp gekritiseer het omdat dit ’n lid van die Wêreldraad van Kerke (WRK) was. (Die GOK het sedertdien as lid van die WRK bedank.) Intussen het Mkalawisjwili by die Griekse Ou Kalenderiste onder aartsbiskop Cyprian aangesluit.