Voetnoot
a Sien die artikel “Jongmense vra . . . Moet ek rekenaar- of videospeletjies speel?” in die Ontwaak! van 22 Augustus 1996 en die reeks “Elektroniese speletjies—Is daar ’n donker kant?” in die nommer van 22 Desember 2002 vir inligting oor die moontlike gevare van sekere elektroniese speletjies.