Voetnoot
b Daar is talle behandelingsentrums, hospitale en herstelprogramme wat hulp kan bied. Jehovah se Getuies staan nie enige spesifieke behandeling voor nie. ’n Mens moet versigtig wees dat jy nie betrokke raak by bedrywighede wat skriftuurlike beginsels skend nie. Maar uiteindelik sal elkeen self moet besluit watter soort behandeling nodig is.