Voetnoot
a Hoewel ’n onderaktiewe skildklier komplikasies tydens ’n swangerskap kan veroorsaak, gee die meeste vroue wat ’n skildklierprobleem het, geboorte aan ’n gesonde baba. Dit is egter baie belangrik dat die moeder hormoonvervangingsterapie kry omdat sy aanvanklik die enigste bron van die skildklierhormoon vir haar ongebore kind is.