Voetnoot
a As jy graag ’n gratis Bybelstudie wil hê op ’n tyd en plek wat vir jou geleë is, skakel die plaaslike gemeente van Jehovah se Getuies of een van die takkantore wat op bladsy 5 aangegee word. Of tree met Jehovah se Getuies in verbinding by die webwerf www.watchtower.org.