Voetnoot
a Die Gibraltar Chronicle, ’n plaaslike koerant, het berig: “Op ’n naweek toe die elemente verwoesting gesaai het, het Jehovah [se] Getuies in Gibraltar . . . hulle tempel [Koninkryksaal] in net drie dae met ’n menigte vrywilligers voltooi.”