Voetnoot
b Soos Esegiël voorspel het, was die Babiloniese koning Nebukadresar verantwoordelik vir die eerste verowering van Tirus (Esegiël 26:7). Daarna is die stad herbou. Dit is hierdie herboude stad wat Aleksander vernietig het, en so is die woorde van die profete tot in die fynste besonderhede vervul.