Voetnoot
a Dit sal goed wees om nie oorhaastige besluite te neem nie, soos om na ’n ander huis te trek of ’n nuwe verhouding te begin nie. Sulke veranderinge moet eers gemaak word nadat jy genoeg tyd gehad het om by jou nuwe situasie in die lewe aan te pas.