Voetnoot
a Die Bybel keur nie die fisiese of emosionele mishandeling van kinders goed nie (Efesiërs 4:29, 31; 6:4). Die doel van teregwysing is om te onderrig, nie om ’n uitlaatklep vir ’n ouer se woede te voorsien nie.