Voetnoot
a Die Bybel leer nie dat God ’n letterlike vrou het by wie hy kinders verwek het nie. Dit noem Jesus eerder “die Seun van God” omdat Jesus regstreeks deur God geskep is en soortgelyke eienskappe as dié van sy Vader het.