Voetnoot
a In moderne algebra word onbekende syfers deur letters voorgestel, soos x of y. ’n Voorbeeld is die vergelyking x + 4 = 6. As jy 4 van albei kante van die vergelyking aftrek, toon dit dat x gelyk is aan 2.