Voetnoot
b Griekse sterrekundiges het baanbrekerswerk gedoen in die berekening van die sye en hoeke van driehoeke. Islamitiese geleerdes het trigonometrie gebruik om die rigting van Mekka te bepaal. Moslems wil met hulle gesig in die rigting van Mekka bid. Volgens tradisie moet die dooies met hulle gesig in die rigting van Mekka begrawe word en moet Moslemslagters met hulle gesig in die rigting van Mekka staan wanneer hulle diere slag.