Voetnoot c Die versierings en toebehore in Salomo se tempel was van goud gemaak of daarmee oorgetrek, terwyl koper gebruik is om die voorhof toe te rus.—1 Konings 6:19-23, 28-35; 7:15, 16, 27, 30, 38-50; 8:64.