Voetnoot
c Die Drie-eenheidsbegrip het sy oorsprong in eertydse Babilon, waar die songod Sjamasj, die maangod Sin en die stergod Isjtar as ’n drie-eenheid aanbid is. Egipte het dieselfde patroon gevolg en het Osiris, Isis en Horus aanbid. Assirië se hoofgod, Assur, word met drie koppe uitgebeeld. Daar kan ook in Katolieke kerke beelde gevind word wat God met drie koppe uitbeeld.