Voetnoot
c Die woord “Confucius” is ’n Latynse transliterasie van die Chinese K’oeng-foe-tse, wat “K’oeng die Meester” beteken. Jesuïetepriesters wat in die 16de eeu na China gekom het, het die Latynse naam gesmee toe hulle by die pous van Rome ’n aanbeveling gedoen het dat Confucius tot “heilige” van die Rooms-Katolieke Kerk verklaar word.