Voetnoot
a Die uitdrukkings “onsterflike siel”, “helse vuur”, “vaevuur” en “Limbus” kom nêrens in die oorspronklike Hebreeus en Grieks van die Bybel voor nie. In teenstelling daarmee verskyn die Griekse woord vir “opstanding” (a·naʹsta·sis) 42 keer.