Voetnoot
c ’n Gewilde legende lui dat Konstantyn ’n visioen van ’n kruis met die Latynse woorde “In hoc signo vinces” (In hierdie teken sal jy oorwin) gesien het. Party geskiedskrywers sê dat dit heel waarskynlik in Grieks was: “En toutoi nika” (Oorwin hierin). Sommige geleerdes trek die legende in twyfel omdat dit anachronismes bevat.