Voetnoot
a “Qurʼān” (wat “Voordrag” beteken) is die spelwyse wat deur Moslemskrywers voorgestaan word en wat ons hier sal gebruik. Dit is belangrik om daarop te let dat Arabies die oorspronklike taal van die Qurʼān is, en dat daar geen alom aanvaarde vertaling in Afrikaans is nie. In aanhalings stel die eerste syfer die hoofstuk, of sura, voor, en die tweede die vers.