Voetnoot
b Hierdie reëling het op 1 Oktober 1938 in werking getree. Dit het al hoe moeiliker geraak om byeenkomste gedurende die oorlogsjare te reël, en daarom is sonebyeenkomste aan die einde van 1941 ’n ruk lank gestaak. Maar die reëling is weer eens in 1946 ingestel, en die geleenthede waartydens ’n aantal gemeentes vir spesiale onderrig bymekaargekom het, is kringbyeenkomste genoem.