Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE

Voetnoot

b Hierdie bewoording was gegrond op die begrip dat die term religie, oftewel godsdiens, alle aanbidding insluit wat op die oorleweringe van mense berus, pleks van op God se Woord, die Bybel. Maar in 1950, toe die New World Translation of the Christian Greek Scriptures uitgegee is, het die voetnote by Handelinge 26:5, Kolossense 2:18 en Jakobus 1:26, 27 getoon dat dit gepas is om die term godsdiens met verwysing na ware sowel as valse aanbidding te gebruik. Verdere verduidelikings hieroor het gevolg in Die Wagtoring (Engelse uitgawe) van 15 Maart 1951, bladsy 191, en die boek Wat het godsdiens vir die mensdom gedoen?, bladsye 8-10.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel