Voetnoot
a “Die heilige geheim van . . . toegewydheid aan God” is ook in Jesus geopenbaar (1 Timoteus 3:16). Dit was lank ’n geheim, ’n verborgenheid, of enige iemand volmaakte integriteit teenoor Jehovah sou kon handhaaf. Jesus het die antwoord geopenbaar. Hy het integriteit gehandhaaf onder elke toets waaraan Satan hom onderwerp het. – Matteus 4:1-11; 27:26-50.