Voetnoot
c Soos dit in die Skrif gebruik word, is “onreinheid” ’n omvattende term wat ’n breë spektrum van sondes kan insluit. Hoewel nie alle onreinheid regterlike optrede vereis nie, kan ’n persoon uit die gemeente gesit word as hy onberouvol growwe onreinheid beoefen.—2 Korintiërs 12:21; Efesiërs 4:19; sien “Vrae van lesers” in Die Wagtoring van 15 Julie 2006.