Voetnoot
a Dit is opmerkenswaardig dat Rut nie net die onpersoonlike titel “God” gebruik het, soos baie uitlanders sou gedoen het nie; sy het ook God se persoonlike naam, Jehovah, gebruik. The Interpreter’s Bible sê: “Die skrywer beklemtoon sodoende dat hierdie uitlander die ware God aangehang het.”