Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE

Voetnoot

c Lukas se Evangelie noem die versoekings in ’n ander volgorde, maar Matteus se verslag is blykbaar in die volgorde geskryf waarin dit gebeur het. Kyk na drie redes hoekom ons so sê. (1) Matteus lei die tweede versoeking in met die woord “toe”, wat wys dat dit dalk die volgende ding was wat gebeur het. (2) Dit is logies om te dink dat die twee subtiele versoekings – wat elkeen begin met die woorde “as jy ’n seun van God is” – gevolg sou word deur die direkte versoeking om die eerste gebod te verbreek (Eks. 20:2, 3). (3) Dit is ook logies dat Jesus se woorde “gaan weg, Satan!” sou volg op die derde en laaste versoeking. – Matt. 4:5, 10, 11.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel