Voetnoot
a Esegiël se beskrywing van hierdie wesens laat ons dink aan God se naam, Jehovah, wat volgens ons begrip “Hy laat word” beteken. Jehovah se naam sluit die idee in dat hy sy skepping kan laat word wat ook al nodig is om sy wil te laat plaasvind. – Sien Aanhangsel A4 in die Nuwe Wêreld-vertaling.