Voetnoot
c Deur toe te laat dat Jerusalem vernietig word, het Jehovah die tweestammeryk van Juda en die tienstammeryk van Israel veroordeel (Jer. 11:17; Eseg. 9:9, 10). Sien Insight on the Scriptures, Deel 1, bl. 462, “Chronology—From 997 B.C.E. to Desolation of Jerusalem”.