Voetnoot
a Dit kom ooreen met wat Jesus in sy gelykenis van die koring en die onkruid gesê het. naamlik dat die “saailand” die wêreld van mense is (Matt. 13:38). Hier in Markus 4:26-28 is die “grond” wat besaai word egter nie die hele wêreld nie, maar slegs die kontak en omgang wat die indiwidu met mense het. Die “grond” stel nie die indiwidu se “hart” voor soos dit die geval in Mattheüs 13:19 en Lukas 8:12, 15 is nie.