Voetnoot
a “Ekskommunisering in die algemeenste sin is die opsetlike daad waardeur ’n groep sommige wat eens gerespekteerde lede was die voordele van lidmaatskap weier. . . . Ekskommunisering het in die Christelike era begin verwys na ’n daad van uitsluiting waardeur ’n godsdienstige gemeenskap oortreders die sakramente, gemeentelike aanbidding en moontlik sosiale kontak van enige aard ontsê.”—The International Standard Bible Encyclopedia.