Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE

Voetnoot

a Jesus sowel as Jakobus sê dat dit “drie jaar en ses maande lank” nie in die land gereën het nie. Tog word daar gesê dat Elia “in die derde jaar” voor Agab verskyn het om die droogte te beëindig—hy het ongetwyfeld getel van die dag af toe hy die droogte aangekondig het. Dit moes dus ná ’n lang, reënlose somerseisoen gewees het dat hy die eerste keer voor Agab verskyn het.—Lukas 4:25; Jakobus 5:17; 1 Konings 18:1.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel