Voetnoot
a Die Joodse dag het in die aand begin. Volgens ons kalender het daardie 14 Nisan van die begin van Donderdagaand, 31 Maart, tot sononder Vrydagaand, 1 April, geloop. Die Gedenkmaal is op Donderdagaand ingestel, en Jesus se dood het op die Vrydagmiddag van dieselfde Joodse dag plaasgevind. Hy is op die derde dag, vroeg Sondagoggend, opgewek.