Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE

Voetnoot

a Ná C. T. Russell se dood is ’n publikasie wat die sewende deel van Studies in the Scriptures genoem is, saamgestel in ’n poging om ’n verduideliking van die boeke Esegiël en Openbaring te gee. Die boek was deels gebaseer op Russell se kommentare oor hierdie Bybelboeke. Maar die tyd om die betekenis van hierdie profesieë te openbaar, het toe nog nie aangebreek nie, en die verduideliking wat in daardie deel van Studies in the Scriptures gegee is, was oor die algemeen vaag. In die daaropvolgende jare het Jehovah se onverdiende goedhartigheid, sowel as dinge wat in die wêreld plaasgevind het, Christene ’n akkurater begrip van die betekenis van hierdie profetiese boeke laat verkry.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel