Voetnoot
b Anders as ’n verhouding tussen mense, is ’n verhouding met God gebaseer op geloof in sy bestaan (Hebreërs 11:6). Sien asseblief Is daar ’n Skepper wat vir jou omgee?, uitgegee deur die Watchtower Bible and Tract Society of New York, Inc., vir ’n deeglike bespreking van hoe ’n mens sterk geloof in God kan opbou.