Voetnoot
b Tydens ’n vergadering van die Verenigde Nasies se Internasionale Kommissie vir Godsdiensvryheid wat op 16 November 2000 gehou is, het ’n spreker ’n onderskeid getref tussen diegene wat bekerings afdwing en die werk wat Jehovah se Getuies doen. Volgens die kommentaar preek Jehovah se Getuies op so ’n manier vir ander dat iemand eenvoudig kan sê: “Ek stel nie belang nie” en die deur kan toemaak.