Voetnoot
a Nehemia 3:5 sê dat sommige vername Jode, “vooraanstaandes”, geweier het om met die werk te help, maar dat hulle die uitsondering was. Mense uit verskillende agtergronde—priesters, goudsmede, salfmengers, vorste, handelaars—het almal die projek ondersteun.—Verse 1, 8, 9, 32.