Voetnoot
b Die geskiedskrywer Eusebius (260-340 G.J.) meld dat die “apostels, wat voortdurend in gevaar verkeer het weens moorddadige komplotte, [’n ruk voor 66 G.J.] uit Judea gedryf is. Maar om hulle boodskap te verkondig, het hulle in die krag van Christus in elke land ingegaan.”