Voetnoot
a Baie Jode in Jerusalem was Griekssprekend. Daar was byvoorbeeld “dié wat tot die sogenaamde Sinagoge van die Vrygelatenes behoort het, en van die Sireneërs en Aleksandryne en van dié wat uit Silisië en Asië was”, wat vermoedelik Grieks gepraat het.—Handelinge 6:1, 9.