Voetnoot
a Die verband tussen hierdie twee psalms word gesien in hulle samestelling sowel as hulle inhoud. God se eienskappe wat in Psalm 111 verheerlik word, word deur die godvresende “man” van Psalm 112 nagevolg, soos gesien kan word deur Psalm 111:3, 4 met Psalm 112:3, 4 te vergelyk.