Voetnoot
c Die frase wat die jong man gebruik het, beteken letterlik “’n Belialskind (niksnuts)”. In ander Bybelvertalings sluit hierdie sin ’n beskrywing van Nabal in as ’n man “wat na niemand luister nie” en kom tot die slotsom dat “dit nie help om met hom te praat nie”.