Voetnoot
a Hier is ’n paar van die beloftes, of versekerings, waarvan Josua die vervulling gesien het. Jehovah sou Israel hulle eie land gee. (Vergelyk Genesis 12:7 met Josua 11:23.) Jehovah sou Israel uit Egipte verlos. (Vergelyk Eksodus 3:8 met Eksodus 12:29-32.) Jehovah sou vir sy volk sorg.—Vergelyk Eksodus 16:4, 13-15 met Deuteronomium 8:3, 4.