Voetnoot
a Op soortgelyke wyse word daar hoofsaaklik van die gesalfdes gepraat as “die gemeente” (Heb. 12:23). Maar die woord “gemeente” kan ’n ander betekenis hê en na alle Christene verwys, ongeag watter hoop hulle het.—Sien Die Wagtoring van 15 April 2007, bladsye 21-23.