Voetnoot
a Party geleerdes betwyfel dit of hierdie hiëroglief daarop dui dat die Sjasoe “volgelinge van die god Jahweh was”. Hulle glo dat daar dalk net ’n toevallige, hoewel sonderlinge, ooreenkoms bestaan tussen die andersins onbekende naam van hierdie land en die naam van die God van Israel.