Voetnoot
b Die gedagte is onskriftuurlik. Die Bybel leer dat al God se werk volmaak is; verdorwenheid kom van ’n ander bron (Deuteronomium 32:4, 5). Toe Jehovah sy skepping van die aarde voltooi het, het hy verklaar dat alles wat hy gemaak het, “baie goed” is.—Genesis 1:31.