Voetnoot
a Hierdie datum kom dalk nie ooreen met die Pasga wat deur hedendaagse Jode gevier word nie. Waarom nie? Die meeste Jode van vandag vier die Pasga op 15 Nisan omdat hulle glo dat die bevel in Eksodus 12:6 na hierdie datum verwys. (Sien Die Wagtoring van 15 Februarie 1990, bladsy 14.) Maar Jesus het dit op 14 Nisan gevier in ooreenstemming met wat in die Mosaïese Wet uiteengesit word. Vir meer inligting oor hoe om hierdie datum te bereken, sien The Watchtower van 15 Junie 1977, bladsye 383-384.