Voetnoot
e Op 22 November 2010 het ’n paneel van vyf regters van die Groot Kamer van die Europese Hof van Menseregte Rusland se petisie waarin hulle versoek dat die saak na die Hof se Groot Kamer verwys word, verwerp. Dit het die beslissing van 10 Junie 2010 finaal en afdwingbaar gemaak.