Voetnoot
b Die apokriewe boek Tobias, wat omstreeks die derde eeu VHJ geskryf is en dus in Paulus se dag bestaan het, is byvoorbeeld vol bygelowe en belaglike stories van towerkuns wat as die waarheid aangebied word.—Sien Insight on the Scriptures, Deel 1, bladsy 122.