Voetnoot
a Jesus se bespreking met Petrus het gehandel oor die identifisering van die Christus en sy rol, nie oor die rol wat Petrus sou speel nie (Matteus 16:13-17). Petrus het later self gesê dat Jesus die rots is waarop die gemeente gebou is (1 Petrus 2:4-8). Die apostel Paulus het bevestig dat Jesus, nie Petrus nie, “die fondamenthoeksteen” van die Christengemeente is.—Efesiërs 2:20.