Voetnoot
b Dit is interessant dat Zamora in sy beroep op die pous van Rome die goddelike naam gebruik het, nie ’n titel nie. In ’n Spaanse vertaling van Zamora se versoek, word die naam as “Yahweh” weergegee. Daar kan nie met sekerheid gesê word in watter vorm dit in die oorspronklike Latyn verskyn het nie. Wat Zamora se vertaling en gebruik van die goddelike naam betref, sien die venster “Vertaling van die goddelike naam” op bladsy 19.