Voetnoot
a Abraham het oorspronklik bekend gestaan as Abram en sy vrou as Sarai. Later het God Abram se naam verander na Abraham, wat “vader van ’n menigte” beteken, en hy het Sarai se naam verander na Sara, wat “prinses” beteken (Genesis 17:5, 15). Ter wille van eenvoud sal ons in hierdie reeks artikels na hulle as Abraham en Sara verwys.